leed [boodskap #131765] |
Tue, 23 June 2020 07:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leed
Afbreking: leed
Selfstandige naamwoord: leed
Meervoud: –
Betekenis:
• Verdriet en pyn.
Gebruik:
• 'n Egskeiding kan kinders baie leed aandoen.
Spreekwoord:
• Baie lief en leed deurmaak. [Voor- en teenspoed beleef.]
Sinoniem:
• ellende
• lyding
• smart
• verdriet
Antoniem:
• liefde
• vreugde
Afgelei:
• leedgevoel
• leedvermaak
• leedwese
Vertaling:
Engels: harm, injury, sorrow, grief
Nederlands: leed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|