Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » niemetaal
niemetaal [boodskap #131761] Mon, 22 June 2020 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
niemetaal
Afbreking: nie•me•taal
Samestelling: nie + metaal


Selfstandige naamwoord: niemetaal
Meervoud: niemetale

Betekenis:
• 'n Chemiese element wat min eienskappe van metale het.

Gebruik:
• 'n Niemtaal is gewoonlik baie vlugtig, het ’n klein mate van elastisiteit en is goeie niegeleiers van hitte en elektrisiteit.

Wisselvorm:
• nie-metaal

Antoniem:
• metaal

Vertaling:
Engels: nonmetal
Nederlands: niet-metaal

Nota:
• Samestelling van nie (bywoord) en metaal (s.nw.).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metalloïed
Volgende onderwerp: halogeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:51:44 UTC 2025