parmantig [boodskap #131757] |
Mon, 22 June 2020 17:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parmantig
Afbreking: par•man•tig
Byvoeglike naamwoord: parmantig
Vergrotende trap: parmantiger
Oortreffende trap: parmantigste
Attributief: parmantige
Partitief: parmantigs
Betekenis:
• Uitdagend of astrant wees.
Gebruik:
• Jy moenie vir jou kom parmantig hou nie.
• Die vietse jong dame het 'n parmantige stappie.
Sinoniem:
• windmakerig
Afgelei:
• parmantigheid
Vertaling:
Engels: cheeky, perky, self-assured
Nederlands: parmantig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|