Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motel
motel [boodskap #131756] Mon, 22 June 2020 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Motel.
'n Motel.
duimnael|A <b>motel</b> sign
duimnael|A motel sign
motel
Afbreking: mo•tel


Selfstandige naamwoord: motel
Meervoud: motelle, motels
Verkleinwoord: motelletjie
Meervoud van verkleining: motelletjies

Betekenis:
• Hotel naby 'n hoofpad, veral vir motoriste wat wil oorslaap voordat hulle verder reis.

Gebruik:
• 'n Motel het gewoonlik 'n 'I'-, 'L'- of 'U'-struktuur met slaapkamers, 'n kantoor vir die bestuurder en 'n klein restaurant.

Vertaling:
Engels: motel
Nederlands: motel

Nota:
• Die woord "motel" is 'n kombinasie van motor en hotel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versmelting
Volgende onderwerp: parmantig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:44:40 UTC 2025