woning [boodskap #131751] |
Mon, 22 June 2020 13:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woning
Afbreking: wo•ning
Selfstandige naamwoord: woning
Meervoud: wonings
Verkleinwoord: woninkie
Meervoud van verkleining: woninkies
Betekenis:
• 'n Afgeslote konstruksie waarin mense kan leef.
Gebruik:
• Die gebou is as 'n ruim en gerieflike woning ingerig.
Sinoniem:
• blyplek
• habitasie
• tuiste
Hiponiem:
• ampswoning
• kelderwoning
• presidentswoning
• somerwoning
• stadswoning
Afgelei:
• woningnood
• woningtekort
• woningverskaffing
• woningvraagstuk
Vertaling:
Engels: residence, dwelling, home
Nederlands: woning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|