Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musofobie
musofobie [boodskap #131750] Ma., 22 Junie 2020 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
musofobie
Afbreking: mu•so•fo•bie


Selfstandige naamwoord: musofobie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sieklike angs vir muise en rotte.

Gebruik:
• Terwyl muise selde mense bedreig, is musofobie een van die mees algemene fobies.

Vertaling:
Engels: muriphobia
Nederlands: musofobie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skulp
Volgende onderwerp: woning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 19:26:00 UTC 2025