akoesties [boodskap #131748] |
Mon, 22 June 2020 12:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akoesties
Afbreking: a•koes•ties
Byvoeglike naamwoord: akoesties
Attributief: akoestiese
Betekenis:
• Wat klank betref.
• (musiek) Sonder elektroniese versterking voortgebring.
Gebruik:
• Die saal is aan 'n akoestiese toets onderwerp.
• Die stuk is vir 'n akoestiese kitaar bedoel.
Sinoniem:
• fonies
• gehoormatig
Vertaling:
Engels: acoustic
Nederlands: akoestisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|