verwittig [boodskap #131744] |
Mon, 22 June 2020 10:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwittig
Afbreking: ver•wit•tig
Werkwoord: verwittig
Verlede tyd: het verwittig
Betekenis:
• Iemand oor iets inlig; laat weet; op hoogte bring.
Gebruik:
• Dit is die hof se plig om die beskuldigde van hul reg op regsverteenwoordiging te verwittig.
Sinoniem:
• inlig
• meedeel
• meld
Vertaling:
Engels: to inform, notify
Nederlands: verwittigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|