ogiesdraad [boodskap #131734] |
Sun, 21 June 2020 18:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ogiesdraad
Afbreking: o•gies•draad
Samestelling: ogies + draad
Uitspraak: /ˈʊə̯.χisˌdrɑːt/
Selfstandige naamwoord: ogiesdraad
Meervoud: ogiesdrade
Verkleinwoord: ogiesdraadjie
Meervoud van verkleining: ogiesdraadjies
Betekenis:
• 'n Rooster of net van draad wat o.a. gebruik word om pluimvee te omhein.
Gebruik:
• Hy bou 'n hoenderhok van ogiesdraad.
Verwant:
• gaasdraad
• sifdraad
Vertaling:
Engels: chicken wire, wire-netting, wire gauze, mesh
Nederlands: netdraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|