Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurwapen
vuurwapen [boodskap #131733] Sun, 21 June 2020 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vuurwapens met knaldempers.
Vuurwapens met knaldempers.
vuurwapen
Afbreking: vuur•wapen
Samestelling: vuur + wapen


Selfstandige naamwoord: vuurwapen
Meervoud: vuurwapens
Verkleinwoord: vuurwapentjie
Meervoud van verkleining: vuurwapentjies

Betekenis:
• 'n Wapen wat 'n projektiel deur middel van 'n ontploffing kan afskiet.

Gebruik:
• 'n Vuurwapen is die hand is beter as 'n hele polisiemag op die telefoon.

Afgelei:
• handvuurwapen
• hoëkalibervuurwapen
• vuurwapenlisensie
• vuurwapenwet

Vertaling:
Engels: firearm, gun
Nederlands: vuurwapen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tonnel
Volgende onderwerp: ogiesdraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:52:30 UTC 2025