Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interes
interes [boodskap #131724] Sat, 20 June 2020 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
interes
Afbreking: in•te•res


Selfstandige naamwoord: interes
Meervoud: intereste

Betekenis:
• (ongewoon) Die persentasie rente wat verdien is of betaal word.

Gebruik:
• Saamgestelde interes is die agtste wonder van die wêreld. Dié wat dit verstaan, verdien dit, die res betaal dit.

Sinoniem:
• rente

Afgelei:
• interesrekening

Afkorting:
• int.

Vertaling:
Engels: interest
Nederlands: intrest, interest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grendel
Volgende onderwerp: bewimpel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:16:56 UTC 2025