Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kansvatter
kansvatter [boodskap #131719] Thu, 18 June 2020 14:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kansvatter
Afbreking: kans•vat•ter
Samestelling: kans + vat + -ter
Uitspraak: /ˈkansˌfa.tər/


Selfstandige naamwoord: kansvatter
Meervoud: kansvatters
Verkleinwoord: kansvattertjie
Meervoud van verkleining: kansvattertjies

Betekenis:
• Iemand wat kanse vat.

Gebruik:
• Hierdie onbetroubare kansvatter moet aan die kaak gestel word.

Sinoniem:
• opportunis

Vertaling:
Engels: chancer, opportunist
Nederlands: opportunist, opportuniste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volslae
Volgende onderwerp: kras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:16:12 UTC 2025