| volslae [boodskap #131718] |
Do., 18 Junie 2020 13:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25101 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volslae
Afbreking: vol•sla•e
Byvoeglike naamwoord: volslae
Attributief: volslae
Betekenis:
• Ten volle.
Gebruik:
• Dit was vir ons 'n volslae verassing.
Sinoniem:
• algehele
• totale
• volkome
• volledige
Vertaling:
Engels: complete, absolute, utter, total
Nederlands: volslagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|