piesangbrood [boodskap #131716] |
Thu, 18 June 2020 09:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
piesangbrood
Afbreking: pie•sang•brood
Samestelling: piesang + brood
Selfstandige naamwoord: piesangbrood
Meervoud: piesangbrode
Verkleinwoord: piesangbroodjie
Meervoud van verkleining: piesangbroodjies
Betekenis:
• 'n Soet brood wat fyngedrukte piesang bevat.
Gebruik:
• Het jy 'n resep vir piesangbrood?
Vertaling:
Engels: banana bread
Nederlands: bananenbrood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|