suiwelboer [boodskap #131715] |
Thu, 18 June 2020 09:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suiwelboer
Afbreking: sui•wel•boer
Samestelling: suiwel + boer
Selfstandige naamwoord: suiwelboer
Meervoud: suiwelboere
Verkleinwoord: suiwelboertjie
Meervoud van verkleining: suiwelboertjies
Betekenis:
• Boer wat koeie of bokke melk en verwante produkte soos botter en kaas vervaardig.
Gebruik:
• Dit is belangrik dat die suiwelboer stikstofbemesting toepas om weiding te optimaliseer en die dravermoë en melkproduksie te verhoog.
Sinoniem:
• melkboer
• melkprodusent
• varsmelkprodusent
Afgelei:
• suiwelboerdery
Vertaling:
Engels: dairy farmer
Nederlands: zuivelboer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|