sportkompetisie [boodskap #131714] |
Wed, 17 June 2020 19:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sportkompetisie
Afbreking: sport•kom•pe•ti•sie
Samestelling: sport + kompetisie
Selfstandige naamwoord: sportkompetisie
Meervoud: sportkompetisies
Verkleinwoord: sportkompetisietjie
Meervoud van verkleining: sportkompetisietjies
Betekenis:
• Byeenkoms waar sport in kompetisieverband beoefen word.
Gebruik:
• 'n Doel sonder 'n meetbare uitkoms is soos 'n sportkompetisie sonder 'n telbord of puntetelling.
Vertaling:
Engels: sport competition
Nederlands: sportcompetitie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|