uitputting [boodskap #131711] |
Wed, 17 June 2020 15:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitputting
Afbreking: uit•put•ting
Selfstandige naamwoord: uitputting
Meervoud: –
Betekenis:
• Moeg en aan die einde van jou kragte.
• Iets te vinnig gebruik.
Gebruik:
• Om 42 kilometer te hardloop veroorsaak enorme uitputting.
• Die uitputting van natuurlike hulpbronne wek kommer.
Afgelei:
• afgematheid
• afgeremdheid
• afgeslofenheid
Afgelei:
• senu-uitputting
• uitputtingsoorlog
Vertaling:
Engels: exhaustion; depletion
Nederlands: uitputting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|