Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omstrede
omstrede [boodskap #131710] Wed, 17 June 2020 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omstrede
Afbreking: om•stre•de


Byvoeglike naamwoord: omstrede
Attributief: omstrede

Betekenis:
• Waaroor sterk meningsverskille bestaan.

Gebruik:
• Die omstrede fietsryer, Lance Armstrong, het erken dat hy reeds op 'n jong ouderdom verbode middels gebruik het.

Sinoniem:
• aanvegbaar
• betwisbaar
• kontroversieel

Antoniem:
• onomstrede

Afgelei:
• omstredenheid

Vertaling:
Engels: controversial, contentious
Nederlands: omstreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: problematies
Volgende onderwerp: uitputting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:15:33 UTC 2025