problematies [boodskap #131709] |
Wed, 17 June 2020 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
problematies
Afbreking: pro•ble•ma•ties
Byvoeglike naamwoord: problematies
Attributief: problematiese
Betekenis:
• Wat 'n probleem vorm of 'n probleem veroorsaak.
Gebruik:
• Wanneer jy weer die woord problematies hoor, probeer om te dink wie verantwoordelik is vir die polisiëring van hierdie norm.
Afgelei:
• problematiek
• problematiseer
Vertaling:
Engels: problematic, problematical
Nederlands: problematisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|