Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sigwoord
sigwoord [boodskap #131708] Wo., 17 Junie 2020 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sigwoord
Afbreking: sig•woord
Samestelling: sig + woord


Selfstandige naamwoord: sigwoord
Meervoud: sigwoorde
Verkleinwoord: sigwoordjie
Meervoud van verkleining: sigwoordjies

Betekenis:
• 'n Woord wat onmiddellik deur sig herken word en nie geklank hoef te word nie.

Gebruik:
Sigwoorde is die klein, gewone woorde wat jy dikwels in leesboeke sien, soos dae van die week, maande van die jaar, lidwoorde, tussenvoegsels en voornaamwoorde.

Vertaling:
Engels: sight word
Nederlands: zichtwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dinosourus
Volgende onderwerp: problematies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 13:14:01 UTC 2026