Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anoreksie
anoreksie [boodskap #131706] Tue, 16 June 2020 20:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
anoreksie
Afbreking: a•no•rek•sie
Uitspraak: /ɑnurɛkˈsi/, /ɑnuˈrɛksi/


Selfstandige naamwoord: anoreksie
Meervoud:

Betekenis:
• Eetsteurnis waar iemand hom- of haarself uithonger as gevolg van 'n obsessie met gewig.

Gebruik:
• Met verloop van tyd kan anoreksie tot ernstige gesondheidsprobleme lei, onder meer osteoporose en nierskade.

Sinoniem:
• anorexia nervosa
• selfverhongering

Afgelei:
• anoreksielyer
• anoreksies

Vertaling:
Engels: anorexia
Nederlands: anorexia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanvraag
Volgende onderwerp: dinosourus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:58:23 UTC 2025