Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanvraag
aanvraag [boodskap #131705] Tue, 16 June 2020 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanvraag
Afbreking: aan•vraag
Uitspraak: /ˈɑːn.frɑːχ/


Selfstandige naamwoord: aanvraag
Meervoud: aanvrae
Verkleinwoord: aanvragie
Meervoud van verkleining: aanvragies

Betekenis:
• 'n Versoek om iets te bekom.
• 'n Onvervulde behoefte of vraag na iets.

Gebruik:
• Die produk is slegs op aanvraag beskikbaar.
• Daar is 'n groot aanvraag na koring.

Sinoniem:
• bestelling
• rekwisisie
• versoek

Afgelei:
• aanvraagbrief
• aanvraagvorm

Afkorting:
• aanvr.

Vertaling:
Engels: request, application, requisition; demand
Nederlands: aanvraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lawrensium
Volgende onderwerp: anoreksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 00:00:21 UTC 2025