Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lawrensium
lawrensium [boodskap #131704] Tue, 16 June 2020 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lawrensium
Afbreking: law•ren•si•um


Selfstandige naamwoord: lawrensium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sintetiese radioaktiewe element in die periodieke tabel met die simbool Lr en atoomgetal 103.

Gebruik:
Lawrensium word uit kalifornium gesintetiseer en het geen bekende gebruike nie.

Sinoniem:
• eka-lutesium

Afgelei:
• lawrensiumatoom

Vertaling:
Engels: lawrencium
Nederlands: lawrencium

Nota:
• Genoem na Ernest O. Lawrence, uitvinder van die siklotron.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nobelium
Volgende onderwerp: aanvraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:58:17 UTC 2025