mendelevium [boodskap #131702] |
Tue, 16 June 2020 18:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mendelevium
Afbreking: men•de•le•vi•um
Selfstandige naamwoord: mendelevium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Md en atoomgetal 101.
Gebruik:
• Mendelevium is ’n metaalagtige, radioaktiewe transuraan in die aktiniedreeks.
Afgelei:
• mendeleviumatoom
Vertaling:
Engels: mendelevium
Nederlands: mendelevium
Nota:
• Genoem na die Russiese wetenskaplike Dmitri Mendelejev met die agtervoegsel -ium.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|