Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalifornium
kalifornium [boodskap #131699] Di., 16 Junie 2020 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalifornium
Afbreking: ka•li•for•ni•um


Selfstandige naamwoord: kalifornium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cf en atoomgetal 98.

Gebruik:
Kalifornium is 'n silwergrys aktinied en 'n sterk neutronbron.

Afgelei:
• kalifornium-3
• kaliforniumatoom
• kaliforniumoksichloried

Vertaling:
Engels: californium
Nederlands: californium

Nota:
• Genoem na die Amerikaanse staat Kalifornië, waar die element die eerste keer gesintetiseer is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berkelium
Volgende onderwerp: einsteinium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 16:20:17 UTC 2026