Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalifornium
kalifornium [boodskap #131699] Tue, 16 June 2020 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalifornium
Afbreking: ka•li•for•ni•um


Selfstandige naamwoord: kalifornium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cf en atoomgetal 98.

Gebruik:
Kalifornium is 'n vermoedelik grys of silwerige aktinied.

Afgelei:
• kalifornium-3
• kaliforniumatoom
• kaliforniumoksichloried

Vertaling:
Engels: californium
Nederlands: californium

Nota:
• Genoem na die Amerikaanse staat Kalifornië, waar die element ontdek is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berkelium
Volgende onderwerp: einsteinium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:17:47 UTC 2025