berkelium [boodskap #131698] |
Tue, 16 June 2020 17:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
berkelium
Afbreking: ber•ke•li•um
Selfstandige naamwoord: berkelium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Bk en atoomgetal 97.
Gebruik:
• Berkelium is 'n grys of silwerwit aktinied.
Afgelei:
• berkelium-247
• berkelium-248
• berkeliumatoom
• berkeliumverbinding
Vertaling:
Engels: berkelium
Nederlands: berkelium
Nota:
• Genoem na Berkeley University California, waar die element vir die eerste keer gesintetiseer is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|