Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protaktinium
protaktinium [boodskap #131693] Tue, 16 June 2020 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
protaktinium
Afbreking: pro•tak•ti•ni•um


Selfstandige naamwoord: protaktinium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pa en atoomgetal 91.

Gebruik:
Protaktinium is 'n metaalsilwerige aktinied.

Afgelei:
• protaktiniumatoom

Vertaling:
Engels: protactinium
Nederlands: protactinium

Nota:
• Van het Griekse prootos (eerste) en aktinium.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: torium
Volgende onderwerp: uraan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:10:37 UTC 2025