Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lutesium
lutesium [boodskap #131691] Tue, 16 June 2020 17:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lutesium
Afbreking: lu•te•ti•um


Selfstandige naamwoord: lutesium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Lu en atoomgetal 71.

Gebruik:
Lutesium is in 1907 byna gelyktydig, maar onafhanklik deur Georges Urbain, Carl Auer von Welsbach en Charles James ontdek.

Afgelei:
• lutesiumatoom

Vertaling:
Engels: lutetium
Nederlands: lutetium

Nota:
• Genoem na die Latynse naam van Parys (Lutetia), waar dit ontdek is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ytterbium
Volgende onderwerp: torium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:49:48 UTC 2025