Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ytterbium
ytterbium [boodskap #131690] Tue, 16 June 2020 17:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ytterbium
Afbreking: yt•ter•bi•um


Selfstandige naamwoord: ytterbium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Yb en atoomgetal 70.

Gebruik:
Ytterbium is 'n sagte silwerwit metaal dat goed pletbaar is.

Afgelei:
• ytterbiumatoom

Vertaling:
Engels: ytterbium
Nederlands: ytterbium

Nota:
• Vernoem na die plek Ytterby by Stockholm in Swede.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tulium
Volgende onderwerp: lutesium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:47:09 UTC 2025