Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tulium
tulium [boodskap #131689] Tue, 16 June 2020 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tulium
Afbreking: tu•li•um


Selfstandige naamwoord: tulium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Tm en atoomgetal 69.

Gebruik:
Tulium is 'n glansende silwergrys metaal wat sag en pletbaar is.

Afgelei:
• tuliumatoom

Vertaling:
Engels: thulium
Nederlands: thulium

Nota:
• Romeinse naam wat na 'n mitiese land in die verre noorde verwys, vermoedelik "Skandinawië".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erbium
Volgende onderwerp: ytterbium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:47:26 UTC 2025