Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erbium
erbium [boodskap #131688] Di., 16 Junie 2020 17:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erbium
Afbreking: er•bi•um


Selfstandige naamwoord: erbium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Er en atoomgetal 68.

Gebruik:
Erbium is 'n silwerwit metaal wat sag en pletbaar is en meer stabiel is in lug as die meeste ander lantaniede.

Afgelei:
• erbiumatoom
• erbies

Vertaling:
Engels: erbium
Nederlands: erbium

Nota:
• Van Ytterby, 'n dorp in Swede, + -ium.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 17 Junie 2026 11:54]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: holmium
Volgende onderwerp: tulium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 21:18:55 UTC 2026