erbium [boodskap #131688] |
Tue, 16 June 2020 17:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erbium
Afbreking: er•bi•um
Selfstandige naamwoord: erbium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Er en atoomgetal 68.
Gebruik:
• Erbium is 'n sagte en pletbare, silwerwit metaal wat in lug stabieler is as die meeste lantaniede.
Afgelei:
• erbiumatoom
• erbies
Vertaling:
Engels: erbium
Nederlands: erbium
Nota:
• Genoem na Ytterby, Swede, + -ium.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|