| disprosium [boodskap #131686] |
Di., 16 Junie 2020 17:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25527 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
disprosium
Afbreking: dis•pro•si•um
Selfstandige naamwoord: disprosium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Dy en atoomgetal 66.
Gebruik:
• Disprosium is 'n silwerwit metaal wat stabiel is in lug, maar maklik in sure oplos en waterstof vrystel.
Afgelei:
• disprosiumatoom
Vertaling:
Engels: dysprosium
Nederlands: dysprosium
Nota:
• Van Grieks dysprositos , "moeilik om te vang".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 17 Junie 2026 14:47] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|