| prometium [boodskap #131681] |
Di., 16 Junie 2020 17:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25519 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prometium
Afbreking: pro•me•tium
Selfstandige naamwoord: prometium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Pm en atoomgetal 61.
Gebruik:
• Prometium is 'n sagte, silweragtige metaal wat tot die lantaniede behoort en wat geen stabiele isotope het nie.
Afgelei:
• prometium
Vertaling:
Engels: promethium
Nederlands: promethium
Nota:
• Die element se naam is afgelei van die Griekse god Prometheus.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|