Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prometium
prometium [boodskap #131681] Tue, 16 June 2020 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
prometium
Afbreking: pro•me•tium


Selfstandige naamwoord: prometium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pm en atoomgetal 61.

Gebruik:
Prometium is 'n chemiese element wat tot die lantaniede behoort.

Afgelei:
• prometium

Vertaling:
Engels: promethium
Nederlands: promethium

Nota:
• Die naam is afgelei van die Griekse god Prometheus.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neodimium
Volgende onderwerp: samarium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:18:56 UTC 2025