Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tennessien
tennessien [boodskap #131673] Tue, 16 June 2020 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tennessien
Afbreking: ten•nes•sien


Selfstandige naamwoord: tennessien
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ts en atoomgetal 117.

Gebruik:
Tennessien is die tweede swaarste bekende element en die tweede laaste element van die 7de periode op die periodieke tabel.

Afgelei:
• tennessienatoom

Vertaling:
Engels: tennessine
Nederlands: ununseptium

Nota:
• Vernoem na Tennessee in die VSA.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: livermorium
Volgende onderwerp: oganesson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:43:26 UTC 2025