Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nonnetjieuil
nonnetjieuil [boodskap #131665] Tue, 16 June 2020 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nonnetjieuil.
'n Nonnetjieuil.
nonnetjieuil
Afbreking: non•ne•tjie•uil
Samestelling: non + -netjie + uil


Selfstandige naamwoord: nonnetjieuil
Meervoud: nonnetjieuile
Verkleinwoord: nonnetjieuiltjie
Meervoud van verkleining: nonnetjieuiltjies

Betekenis:
• 'n Uil met 'n wit, hartvormige gesig en buitengewoon klein swart ogies (Tyto alba).

Gebruik:
• Dit word dikwels aangetref naby mense se huise en in mensgemaakte strukture soos voerskure,

Wisselvorm:
• nonnetjiesuil

Vertaling:
Engels: barn owl
Nederlands: kerkuil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sabotasie
Volgende onderwerp: kapok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:15:38 UTC 2025