meitnerium [boodskap #131662] |
Tue, 16 June 2020 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meitnerium
Afbreking: meit•ne•ri•um
Selfstandige naamwoord: meitnerium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mt en atoomgetal 109.
Gebruik:
• Meitnerium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.
Afgelei:
• meitnerium-278
• meitneriumatoom
Vertaling:
Engels: meitnerium
Nederlands: meitnerium
Nota:
• Genoem na die Oostenryk-Sweedse wetenskaplike "Lise Meitner".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|