platinum [boodskap #131648] |
Tue, 16 June 2020 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
platinum
Afbreking: pla•ti•num
Selfstandige naamwoord: platinum
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pt en atoomgetal 78.
Gebruik:
• Platinum se naam is afgelei van die Spaanse term platina del Pinto, wat letterlik vertaal word na “kleine silwer van die Pintorivier”.
Sinoniem:
• witgoud
Vertaling:
Engels: platinum
Nederlands: platina
Byvoeglike naamwoord: platinum
Attributief: platinum
Betekenis:
• Van platinum vervaardig.
Gebruik:
• Sy dra 'n platinum hangertjie.
Vertaling:
Engels: platinum
Nederlands: platina
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|