Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » osmium
osmium [boodskap #131646] Mon, 15 June 2020 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
osmium
Afbreking: os•mi•um


Selfstandige naamwoord: osmium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Os en atoomgetal 76.

Gebruik:
Osmium is 'n metaal en saam met iridium die stof wat die hoogste digtheid het.

Afgelei:
• osmiumatoom
• osmiumverbinding

Vertaling:
Engels: osmium
Nederlands: osmium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: renium
Volgende onderwerp: iridium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:23:57 UTC 2025