renium [boodskap #131645] |
Mon, 15 June 2020 20:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
renium
Afbreking: re•ni•um
Selfstandige naamwoord: renium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Re en atoomgetal 75.
Gebruik:
• Renium is in 1925 ontdek deur Ida Tacke-Noddack, Walter Noddack en Otto Calr Berg.
Afgelei:
• reniumatoom
Vertaling:
Engels: rhenium
Nederlands: renium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|