wolfram [boodskap #131644] |
Mon, 15 June 2020 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wolfram
Afbreking: wol•fram
Selfstandige naamwoord: wolfram
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool W en atoomgetal 74.
Gebruik:
• Wolfram is 'n harde, skaars metaal in standaardtoestande en word op aarde net as chemiese verbindings in minerale soos scheeliet en raspiet aangetref.
Afgelei:
• wolframaat
• wolframatoom
• wolframkarbied
• wolframstraler
Vertaling:
Engels: tungsten
Nederlands: wolfraam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|