tantaal [boodskap #131643] |
Mon, 15 June 2020 20:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tantaal
Afbreking: tan•taal
Selfstandige naamwoord: tantaal
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ta en atoomgetal 73.
Gebruik:
• Tantaal is 'n grysblou oorgangsmetaal.
Afgelei:
• tantaalatoom
Vertaling:
Engels: tantalium
Nederlands: tantaal
Nota:
• Genoem ná Tantalos, die heerser van die stad "Tantalis" in die Griekse mitologie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|