saakmaak [boodskap #131641] |
Mon, 15 June 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saakmaak
Afbreking: saak•maak
Samestelling: saak + maak
Werkwoord: maak saak, saakmaak
Verlede tyd: het saakgemaak
Betekenis:
• Wat belangrik is.
Gebruik:
• Hou moed en fokus op wat regtig saakmaak.
Sinoniem:
• tel
Afgelei:
• saakmakend
Vertaling:
Engels: to matter
Nederlands: zaak maken
Nota:
• Kan ook los geskryf word: "saak maak".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|