Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwets
kwets [boodskap #131640] Ma., 15 Junie 2020 19:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25098
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwets
Afbreking: kwets


Werkwoord: kwets
Verlede tyd: het gekwets
Teenwoordige deelwoord: kwetsend, kwetsende
Verlede deelwoord: gekwetste

Betekenis:
• Om te beledig of emosioneel seer te maak.

Gebruik:
• Sy is 'n saggeaarde mens; moenie haar gevoelens kwets nie.
• Die harde woorde het hom diep gekwets.

Sinoniem:
• beledig
• krenk

Afgelei:
• kwetsbaar
• kwetsing

Verwant:
• kwes ('n dier verwond)

Vertaling:
Engels: to offend, hurt
Nederlands: kwetsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwes
Volgende onderwerp: saakmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mei 12 11:20:47 UTC 2026