Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwets
kwets [boodskap #131640] Mon, 15 June 2020 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwets
Afbreking: kwets


Werkwoord: kwets
Verlede tyd: het gekwets

Betekenis:
• Beledig of emosioneel seermaak.

Gebruik:
• Die enigste Afrikaner met wie die Engelssprekende kam saamwerk, is die een wat oogluikend en dikvellig al sy regte prysgee om Engelse "oorgevoeligheid" nie te kwets nie. [J.B.M. Hertzog]

Sinoniem:
• beledig
• krenk

Afgelei:
• kwetsbaar
• kwetsend
• kwetsing

Verwant:
• kwes ('n dier verwond)

Vertaling:
Engels: to offend, hurt
Nederlands: kwetsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwes
Volgende onderwerp: saakmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:15:14 UTC 2025