Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwes
kwes [boodskap #131639] Ma., 15 Junie 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24909
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwes
Afbreking: kwes


Werkwoord: kwes
Verlede tyd: het gekwes
Verlede deelwoord: gekweste

Betekenis:
• Om 'n dier te verwond; met 'n skoot beseer.

Gebruik:
• Korrel fyn en moenie die bok kwes nie.
• Die jagter het die leeu gekwes.

Afgelei:
• kwesbaar
• kwesplek

Verwant:
• kwets (vir gevoelens)

Vertaling:
Engels: to wound, bruise; hurt, offend
Nederlands: kwetsen

Nota:
• 'n Dier word "gekwes", maar 'n mens word "gewond".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dataduim
Volgende onderwerp: kwets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 22 05:33:15 UTC 2026