kwes [boodskap #131639] |
Mon, 15 June 2020 19:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwes
Afbreking: kwes
Werkwoord: kwes
Verlede tyd: het gekwes
Betekenis:
• 'n Dier verwond. Met 'n skoot beseer.
Gebruik:
• Korrel fyn en moenie die bok kwes nie.
Afgelei:
• kwesbaar
• kwesplek
Verwant:
• kwets (vir gevoelens)
Vertaling:
Engels: to wound, bruise; hurt, offend
Nederlands: kwetsen
Nota:
• 'n Dier word "gekwes", maar 'n mens word "gewond".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|