pamperlang [boodskap #131632] |
Mon, 15 June 2020 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pamperlang
Afbreking: pam•per•lang
Werkwoord: pamperlang
Verlede tyd: het gepamperlang
Betekenis:
• Mooi na iets of iemand omsien.
Gebruik:
• Die kêrel pamperlang sy blou oog met allerlei rate.
• As jy eendag swak en hulpeloos is, wie gaan jou bad en jou voetjies pamperlang?
Sinoniem:
• bederf
• vertroetel
• vlei
Afgelei:
• pamperlangsessie
Vertaling:
Engels: to pamper, cajole, wheedle, coax
Nederlands: verwennen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|